top of page

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND 2025

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Hierdie fees het 'n passie vir Afrikaanse musiek.

Hier word geglo in die krag van musiek om mense saam te bring.

AOP is trots om die Grootste afrikaanse musiek fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied. Wat ’n ongelooflik geleentheid om hierdie fees deur my lens te kon ervaar.

bottom of page